Successfully reported

Rooibos @ Wolfkop Nature Reserve

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Sakkie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hoogs aan te bevele. Uitstekende ligging. Uitstekende uitsig. Baie netjies en goed toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abby T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Most beautiful spot up on the mountainside. Wonderful! I've been before and enjoyed it as much the second time. Stunning views from every room. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wolfkop het my wildste verwagtinge oortref! Stunning uitsigte! Oh my word! Dit was 'n fantastiese plek om te bly! Die Cederberge reg rondom jou! Die huis is luuks met wonderlike groot vensters om die view te kan geniet! Elke kamer was pragtig ontwerp vir gerief en ruimte en bederf! Maar die kaggel? Dit was die voltreffer vir 'n koue wintersaand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Absolute wonderlike ervaring! Defnitief 'n 10 uit 10 in alle opsigte. Die uitsig is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasmagories. Die beste plek ooit. Beslis weer gaan 2025.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Mooi uitsig. Privaat. Luuks. Perfekte rusplek. Ons gesin van 4 het slegs 1 nag gebly, wat natuurlik heeltemal te kort is gegewe die uitsig en uitstekende geriewe wat Rooibos chalet bied. Was ook heeltemal te kort om die volle 12 km van die lang staproete te voltooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 55

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Street, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df37f2342378e9d24271d402a06990606db20a446f89815999cea77b4a340acb678311e9df615401acdb86cc23c219deaed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Keerom Street Wolfkop Nature Reserve 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.6430967 19.0372572
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang