Successfully reported

Rooidak

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacqueline A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Characterful cottage in picturesque setting. Comfortable, characterful cottage. Would have loved to have 2 nights. Tastefully decorated and warm welcoming host. I can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We enjoyed our stay in this lovely place. Just wished we had more time there. It was very pleasant. The facilities were good and the outlook was lovely in all directions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Rooidak
Dit is net 'n voorreg om ons mooi te kan deel met julle. So dankbaar dat julle dit geniet het. Mooi bly Rooidak groete!

Karien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike, rustige plaaskuier in 'n pragtige omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik oorgebly tydens ons blommetoer. Die Rooidak is 'n netjiese, skoon, goed toegeruste blyplek. Die goeie linne en handdoeke was 'n heerlike bederf! Die houtkaggel (voorsien van genoeg hout) het gesorg vir 'n lekker warm slaapplek. Ons het lekker gebraai (weereens is genoeg hout voorsien) en die pragtige omgewing en plaasatmosfeer baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rooidak is goed toegerus. Ons het alles gehad wat nodig was vir 'n heerlike braai. Ons het die oorstaan by Rooidak baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koornlandskloof Farm, Kamiesberg Mountains, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1549610934aa3f44adb9f18dba943267e26e9b4c51a9f156820ae138cc377b2ceefe0f68e84f4dfef2eb757c11c327ebc226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Koornlandskloof Farm Kamiesberg Mountains 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.375311263933 18.130429873968
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang