Rooidak
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koornlandskloof Farm, Kamiesberg Mountains, Garies, 8220, Noord-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rooidak is 'n bekoorlike klipkothuisie in die hartjie van die Kamiesberge. Dit bied die ideale toevlugsoord vir gaste wat vrede, eenvoud en 'n egte plaaservaring soek, ver weg van die gewoel van die alledaagse lewe.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n knus kaggel en 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas, 'n eenplaat-gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan buite eet en ontspan om die vuurput onder die sterre. Die omliggende natuurlike landskap en vars berglug van die Noord-Kaap skep 'n atmosfeer van pure rustigheid. Braaigeriewe en veilige parkering is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Koornlandskloof Farm, Kamiesberg Mountains, Garies, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooidak het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koornlandskloof Farm, Kamiesberg Mountains, Garies, 8220, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang