Rooidam Cottages
Beskrywing
Ideaal geskik vir 3, hierdie kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n enkelbed. Die kothuis is aan die ablusiegeriewe van die kampeerterrein gebou, so die kothuis en kampeerterrein gebruik dieselfde badkamer, maar as die kothuis vir die nag bespreek word, huisves ons nie ook kampeerders vir die nag nie - of andersom. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Karee-kothuis het 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer langsaan het 2 enkelbeddens. Gaste in die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook lugversorging, 'n TV en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 dubbelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapareas en 'n badkamer. Die eerste verdieping het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die grondverdieping het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en bad. Daar is ook 'n toilet en wasbak op die eerste verdieping. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook lugversorging en 'n TV, asook 'n losstaande braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang