Successfully reported

Rooiheuwel Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Danielle F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

As jy opening kan kry, vat dit onmiddellik, daar is nie beter in Wellington nie! Ek sal vir seker enige iemand wat akkommodasie in Wellington nodig het aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik. Ons het lekker gebly by Rooiheuwel Cottage. Dit was netjies en skoon en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We would return again and again. It was a wonderful experience. The relaxed warmth of the whole host family was remarkable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeleen G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

"Lekker" gebly. Dit was wonderlik om so rustig en gemaklik op die plaas te woon. Ons het gaan stap en was sentraal geleë om die plekke te besoek in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Egte plaas gasvryheid! Wat 'n juweel! Pragtige dekor, mooiste antieke meubels! Het ons tuis laat voel. Daar was genoeg hout om elke dag 'n vuurtjie aan te steek! Cottage was netjies en silwerskoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle T
1 nag
5.0
Okt 2024

Great stay, lovely hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Besoek aan die wynlande. Baie lekker gebly. Fantastiese uitsigte en heerlike braai geriewe. Gaan gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyndie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker plek, lekker host. Skoon, netjies, goed ingerig. Great place. Host was friendly and responsive - made us feel welcome and at right at home. The cottage is well equipped, very clean and comfortable. Attention to detail added to a nice stay. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena K
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Uit die boeke! Wat 'n heerlike ervaring! The host is 'n gasvrou duisend en het ons so tuis op die plaas laat voel! Die wooneenheid is sorgvuldig ingerig, uitnemend toegerus en absolute waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel Farm, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ZmZhODhjLTA3MzUtNGE0Mi05YjJhLTUxYjlkZjBkNjRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 Rooiheuwel Farm Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.586052365619 18.998685926199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang