Successfully reported

Rooiland

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Minette P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker verblyf, ons kom weer! Dit is 'n baie netjiese plek en ons het dit baie geniet! Die eienaar het ons baie welkom laat voel, sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wat 'n naweek. Ons het heerlik gekuier. Met die aankoms het ek uitgegaan om seker te maak dis die regte eenheid. Dis soveel groter as op die foto. Die waterdruk is baie swak gewees, maar dit blyk 'n probleem in Clarens te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Spacious accommodation, good location. We loved our stay at Rooiland. It was freezing cold, so the fireplace and electric blankets were very welcome. The kitchen had everything we needed. We could walk into the town and also to the start of the Clarens Parkrun, which is beautiful. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Volgende kuier in Clarens, wil ek weer by Rooiland bly. Ongelooflik lekker gebly, gekuier en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, net wat ons nodig gehad het. Dit was ideaal geleë. Netjies en skoon. Ruim en die kaggel was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het so lekker ontspan en die uitsig na die berg is fantasties! Baie dankie vir gasvryheid, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Wonderful secluded accommodation with great views! A wonderful spot for a break from the busyness of the city. Well located and very well equipped. I would just suggest installing a backup water system, as the water supply in Clarens seems to be erratic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2025

Tranquil relaxation. Very enjoyable, loved the views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Delightful. A very well-equipped and comfortable cottage in an excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleine
Scholtz

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Market Street ( stand 258 ), Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf84c9f84dbf470e1775bd830a309e087fb63e94f680d8d9b18cb5f537a7736a231b9d71d7956fef0913a33b57669c07929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 4 Market Street ( stand 258 ) Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.514485437385 28.418553396542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang