Successfully reported
+30

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fourth Avenue, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Room @ Irissa Sanctuary bied 'n kamer in die eienaar se huis en is in die oulike dorpie De Rust op Roete 62 geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit Kangogrotte, Kammanassie Natuurreservaat, Klein Karoo Wynlandgoedere, Meiringspoort Waterval en Cango Wildlife Ranch in.

Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n instapstort, sitarea en 'n privaat ingang. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, gemeenskaplike TV, braai en eetarea in. Tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer en parkeerplek van die straat af.

Gaste is ook welkom om van die eienaar se kombuis gebruik te maak om maaltye voor te berei.

Doendinge in die area sluit Kleur- en Energieterapie, joga, fietsry, bergfietsry, voëlkyk, voetslaan en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 6 Fourth Avenue, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Room @ Irissa Rainbow Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fourth Avenue, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YjlhMTE0LTMyNGYtNDRhYi1iMjJmLWE1M2NlZGU0YmVhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 6 Fourth Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.49096303378 22.532950937748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang