Room 7 @ Uitspanoord
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Room 7 @ Uitspanoord is 'n selfsorgkothuis naby ander eenhede op die oewer van die Vaalrivier in Barkly-Wes, 'n bekoorlike dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale wat deur die hoofhuis beheer word, asook Openview. 'n Yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe is op versoek beskikbaar.
Dit lei na die stoep met sitplek en 'n braai-area. Gaste kan by die swembad of rivieroewer ontspan en selfs kano vaar of staanroei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry Street, Barkley West, 8375, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang