Castle Hotel
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 A Canterbury Street, District Six, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Castle Hotel bied gemaklike verblyf in 'n veilige gebou in Distrik Ses in Kaapstad. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan Kaapstad.
Gaste het 'n keuse tussen Begrotingskamers, Standaard Dubbelkamers, Deluxe Koninginkamers en Superior Koningkamers. Al hierdie kamers beskik oor privaat ingange, privaat en suite-badkamers met storte, gemaklike beddens, premium kwaliteit linne en handdoeke, 'n slim-TV en 'n lessenaar. Daarbenewens het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met yskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot hoëspoed-WiFi is beskikbaar.
Die eiendom bied voldagsekuriteit en betaalde parkering op straat. Die verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Gewilde besienswaardighede in die omgewing sluit in die V&A Waterfront, die Stadskom, Tafelberg-kabelkar en die Leeukop-staproete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Mattias Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 40 A Canterbury Street, District Six, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink Castle Hotel het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 A Canterbury Street, District Six, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang