Successfully reported

Roosboom Suites

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Renee V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Uitstekende plek, ligging en kliente diens. Roosboom is beslis een van die beste plekke waar ons al gebly het. Dit was soos voorheen pragtig, skoon en baie goed ingerig. Ian en Mabel het ons hartelik ontvang en weereens bewys dat hulle ingestel is op kliente diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazeem W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stay was wonderful. Our stay was fantastic. Won't mind going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Pragtig, skoon en ruim. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon, vars en vriendelik. Fantastiese gasheer en personeel. Ons sal beslis wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Absoluut wonderlik! Ons sal beslis terugkeer! Ons het 'n onvergeetlike tyd by Roosboom deurgebring! Alles was perfek - só keurig en pragtig! Die tuine is 'n lushof, die uitsig ongeëwenaard, en die eenhede onbeskryflik mooi en gerieflik daarby!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Ons kuier heerlik by Roosboom en sal dit beslis aanbeveel! Ons het reeds twee maal by Roosboom Suites oornag. Privaat, stil, stylvol gemeubileer en prakties vir die reisiger ingerig. Roosboom is skoon, netjies, goed geleë en voldoen aan al ons behoeftes! Die gasheer, sy vrou en dogter is vriendelik en baie behulpsaam. Dit het ons ook beïndruk dat al die DStv-kanale sowel as NetFlix, Showmax en YouTube beskikbaar is. WiFi is ook vinnig. Beslis die plek vir toekomstige verblyf in Somerset-Wes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Beslis een van die top-gastehuise in die land. As gereelde reisiger was hierdie 'n baie aangename ervaring, van die ontvangs regdeur tot die uitboek was dit 'n absolute plesier. Vriendelike diens, 'n pragtige ligging en omgewing en luukse eenhede van 5-ster-gehalte. Sal beslis weer by Roosboom gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mabel
Roosboom Suites
Hi Dawie. Wat 'n wonderlike resensie. Dit was 'n plesier om vir julle te ontvang. Dankie vir jou mooi woorde. Vriendelike groete, Ian, Mabel & Candi

John V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Amazing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mabel
Roosboom Suites
Thank you so much for your kind review, it's much appreciated. Regards, Mabel

Scott V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Highly recommended. Nice quiet neighbourhood and beautifully furnished room. We stayed in the Platinum Suite which is self-catering. Daily (except Sunday) housekeeping was an unexpected but nice touch. Hosts are fantastic people; will very likely stay here again on future trips to Somerset West. The only negative was that the room had two beds pushed together with separate sheets on each bed, and this was not clear from the listing (it was clear that the other rooms were equipped in this manner). Larger sheets to cover both mattresses would be a very easy and cheap fix.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mabel
Roosboom Suites
Hi Scott! Thank you for this lovely review. We so enjoyed having you and your lovely new wife stay with us. We promise, on your next visit we will have double sheets for you. (just remind us beforehand) Take care and warm wishes.

Dries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Dit was fabulous. Die veblyf was fantasties. Alles was skoon en netjies. Die uitsig was asemrowend. Die gashere was vriendelik en baie behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mabel
Roosboom Suites
Beste Dries, baie dankie vir jou mooi komplimente. Dit was 'n plesier om vir julle te ontvang en verwekkom. Vrienderlike groete, Ian

Myra C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2017

Luxurious and most enjoyable, I could have stayed longer. Wonderful experience, warm and friendly hosts. Suite offers everything one needs and more. Excellent breakfast in picturesque surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mayfair Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiYjZkOTExLTVlNzItNDk1OS1iNGM5LThkODc1YzU4M2U3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Mayfair Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062072445485 18.83497595787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang