Successfully reported

Roosboompies

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Coris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beste keuse wat enige reisende persoon kan maak. Die verblyf en die gasvryheid was absoluut uitstaande. Ons het gekom as vreemdelinge en het vertrek as vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Ek het bitter lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Ons kyk uit vir julle volgende besoek..

Anlezette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Will recommend to friends and family. My husband and I had a wonderful stay. Will recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
You guys were brilliant guests, so nice to chat to. The area was super neat and tidy.

Leani N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles was 100% perfek. Baie lekker gebly. Gasvryheid en eenheid is tops. Dit is van nou af ons huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
So lekker om so nice mense te ontmoet, julle is welkom terug...

Helene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies, aangenaam en rustig. Ons het heerlik gebly. Het al een keer vantevore ook daar oornag. Die eienaars is regtig baie aangenaam. Dit is stylvol ingerig, baie netjies en ons sal definitief weer daar oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Helene somer jou dadelik geeien. Julle is meer as welkom terug.

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kon nie vir beter gevra het nie, baie dankie. Akkommodasie was meer as waarvoor ons kon vra. Eienaars was behulpsaam, vriendelik, en het ons tuis laat voel. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Was verseker 'n plesier om julle oor te he, baie aangename gesin. Area sprankel skoon ...

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Dankie Willem.

Cathy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beautiful accommodation and Sonya and Robert are great hosts. Very enjoyable and memorable; definitely will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Cathy, you guys were perfect guests , and I can't wait to see you again...

Karen D
1 nag
5.0
Jul 2025

Veilig, vriendelik, waarde vir geld. Vreeslik lekker gebly. Die kamer is puik en Sonia is 'n baie vriendelike gasvrou. Die kamer is ruim en alles wat jy nodig het, word voorsien. Dis lekker stil in die omgewing en daar is baie veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Hartlike gasvrye verblyf. Heerlik gekuier by Roosboompies. Gasvrou gaan uit haar pad om jou welkom en gemaklik te laat voel. Dis ons 2de besoek aan Roosboompies en het weereens al ons verwagtinge oortref. Roosboompies voel soos huis, beveel die verblyf aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonia
Roosboompies
Was heerlik om julle terug te hê, omtrent lekker gesels. Was waarlik oulike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Theo Street, Wierda Park, Centurion, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308dd2d0f8df60f0898ca8ab8bab8e38e8d22ccc61043e0130cef348fe3f0fbaf00fbe4df44e5d7fd1c9d3f952c4674e1a7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 201 Theo Street Wierda Park 0159 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.852338426165 28.138787320819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang