Successfully reported

Roosenwijn Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Claire M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

See above. Such a beautiful place to stay. Very comfortable, easy walking distance of central Stellenbosch and a delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Outydse sjarme het ons aangenaam verras. Die dame by ontvangs het ons baie hartlik ontvang en ons het met intrapslag dadelik welkom gevoel. Die gastehuis het in al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrick W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Excellent service, clean, comfortable, highly recommended. Kind and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ustane T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Baie vriendelike diens. Heerlike ontbyt. Sal definitief weer van hul dienste gebruik. Die lekkerste nog in 'n gastehuis gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Beautiful rooms, excellent location, great food & service. Loved our stay. Really lovely loft rooms & balcony/deck. Excellent communal lounge space. You never feel hemmed in (as is often the case in a guesthouse). Easy to walk to restaurants although you'll actually want to eat on the deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ou wereldse atmosfeer op sy beste in hart van Stellies. Die plek is puik en die ontbyt is smaaklik. Baie sentraal en pragtige antieke interieur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Why so many smoking areas? Staff very friendly. The stench of cigarette smoke was overwhelming. Aircon needs a service in room 12 ASAP.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen D
1 nag
5.0
Okt 2023

Ek was in Stellenbosch vir die Woordfees. Roosenwijn is perfek geleë met veilige parkering. Vriendelike en vinnige diens, netjiese kamer en 'n lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
1 nag
5.0
Mei 2023

Familie wegbreek. Ons het die Endlerkonsertreeks bygewoon. Die kliëntediens is besonders. Ons familie is soos ou vriende behandel en sal verseker terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

We stayed two nights as a family of 4 in two double rooms which were opposite each other in a separate building. We received a very warm welcome and the staff were very cheerful, friendly and helpful. We felt very safe. The beds were very comfortable and the linen was of a high quality. The buffet breakfast was delicious with the food being very fresh and of a high quality. We loved the character of the building and all the small details. The guest house was located very near the town and restaurants and we did not need a car. We felt very safe walking around and also going out in the evenings felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 540
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 1 540
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Van Riebeeck Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8006ebb40b65a20fae611a3ae08bb456d103fc3605c2206b6785f3fd1f1ebbb9832c8ff36ca1032e848f834892046eacbd93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag (plek vir 1) 39 5 1 5 14 Van Riebeeck Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.936508484313 18.866242468357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang