Successfully reported

Rose & Ivy Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Salome R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Dit was die heerlikste, mooiste plek! Ons het so bederf gevoel! Nog mooier as die foto's! Vriendelike gasvryheid uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie, liewe Salome, dat jy die tyd gevat het om vir ons die pragtige resensie te skryf. Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Beste wense vir jou en jou pragtige gesin. Yolandi & Gerrit & Rose en Ivy personeel.

Corli H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Perfekte plek om te bly. Het heerlik gebly. Alles is eksie perfek en die Yolandi doen soveel moeite om jou welkom en gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie!

Jacques V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Rustig, veilig, baie mooi en skoon. Baie lekker, beste plek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie

Annelie C
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Ons het 'n lieflike ervaring by die gastehuis gehad. Hoogs aanbeveel. Keurig, mooi en silwerskoon. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie!

Neels G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie netjies. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en ek kan dit vir seker aanbeveel om hier te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie Neels

Junica B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die hele atmosfeer is verwelkomend! Sal definitief weer gaan! Die plekkie is verskriklik mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Baie dankie

Lize-mari E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lieflik lekker gebly! Yolandi van Rose & Ivy gaan nie net 'n ekstra myl nie, sy doen sommer ses! Alles was met liefde en 'n uitstekende oog gedoen. Ek kan Rose & Ivy Guest House hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Dankie Lize-mari! Hoop om jou sommer gou weer hier te sien. Was 'n voorreg om jou te ontmoet, Alle blessings, Yolandi.

Annette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Wat 'n ongelooflike plek om te bly. Yolandi is 'n juweel en met die intrekslag het ons tuis en gemaklik gevoel. Die cottages is stunningly mooi en skoon en ek het lanklaas so lekker gebly. Mens voel soos royalty by Rose & Vine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
My liewe Annette, Baie dankie vir die pragtige woorde. Dit was so lekker om 'n stukkie van julle te kon leer ken, ek hoop regtig dit was nie die laatste sien nie. Beste wense Yolandi x

Gideon S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Baie mooi opset, slaapplek is met kundigheid mooi gemaak, baie rustig en die beste diens ooit. Hou van die tuinuitleg, dink dit was 'n kweekery. Wat 'n juweel tussen êrens en nêrens, baie skoon die huis. Linne is skoon oorgetrek, alles wat jy nodig het is in die huis, mooi deurdink, wil nie graag die opsomming deurgee nie, want dan gaan ek nie 'n plek kry om oor te slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Rose & Ivy Guest House
Geagte Gideon, Vreeslik dankie vir die mooi woorde, word opreg waardeer en was n plesier om jou te kon huisves en n bietjie beter te leer ken. Hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike Groete Yolandi & Personeel

Hes H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Familiereis. Op pad Krugerwildtuin toe, halfpadstop. Jy kan reël vir kruideniersware in die yskas vir 'n heerlike selfsorgbraai en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ledig Road, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd27158b20c5a44e21598d25e6a8f4a605fbd2094272b7fb4ef7e0e1a6a107ddac1644df39cb20d42bf08752ee295ed4eddaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Ledig Road Rondebosch 0920 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -23.07942 29.898412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang