Successfully reported

Rose Acres Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marius F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker verblyf en vriendelike gasheer en gasvrou! Baie gelukkig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige netjiese interessante kunstige dorp. Ons kuier was beslis te kort! Heerlik, sal graag weer kom. Netjies en voel soos huis. Pragtige gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Rose Acres Guest House
Hi Nicky, danke! Ons waardeer jou positiewe terugvoering. Kom kuier maar weer en bly langer! Groete Hester

Frank M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflike verblyf in Parys. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike gasheer. Mooi kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Rose Acres Guest House
Dankie Frank, hoop om julle weer te ontvang. Groete, Gerhard & Hester

Paul M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Great. The host was caring and helpfull. I highly recommend. Great. The host was caring and helpfull. I highly recommend. A very safe, quiet and beautifull guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Rose Acres Guest House
Thank you for your kind words. Hope to see you back in future.

Jenine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Pragtig! Pragtige plek en goed toegerus met alles wat jy kan nodig kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Rustig. Ons het dit baie geniet. Geriewe was skoon en netjies. Ons het baie lekker gebraai. Die diens was baie vriendelik. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronita D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker gebly en geslaap. Rustig en veilig. Lekker gebly en geslaap. Ons is vriendelik verwelkom deur die eienaar wat ons na ons kamers geneem het en gewys het hoe alles werk. Daar was koue water in die yskas en melk. Daar was gewone en filterkoffie en beskuit vir die volgende oggend. Vir die rokers is daar 'n lekker tafel buite. Die braaikamer is ook baie gesellig. Die parkering is veilig en 'n vlok van die hoofstraat waar alles gebeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very comfortable stay in beautiful rooms. This was our first visit to Parys and it was the perfect lock-up-and-go accommodation for a couple. The rooms are beautifully decorated with aircon. The room is cleaned and made up every day. The room has a small fridge and microwave together with an ensuite toilet and shower. The owners are friendly and inviting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. It was an absolute joy staying at Rose Acres, friendly, welcoming and the rooms are just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Presies wat ons wou hê. Baie sentraal. Vriendelike gasvrou en -heer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Middel Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdb984a12ea1ceff5d2fc9e90d897206f1392b87e9fc8943727ca55f0e19a45f888ab5f95f30d3299bb8d68bfaeb5fd7b8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 217 5 1 5 6 Middel Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898552784036 27.453999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang