The Rose Cottage At James Family Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Vanaf R1 228 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Genesteld in die hartjie van 'n skilderagtige appelboord, bied The Rose Cottage by James Family Farm 'n ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of vriende wat 'n blaaskans van die stadslewe nodig het.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en basiese breekware en eetgerei. Gaste kan die asemrowende uitsigte vanaf die balkon geniet terwyl hulle 'n skemerkelkie geniet.
Gaste by die kothuis het toegang tot 'n verskeidenheid gedeelde besienswaardighede en aktiwiteite op die plaas, insluitend 'n sauna, gimnasium, swembad en braai-areas. Die welige tuine bied ruim buite-eetplekke met uitsig oor die boorde en die Elgin-vallei. Daarbenewens word veilige parkering dwarsdeur hul verblyf voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Johanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink The Rose Cottage At James Family Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang