Successfully reported
+36

Rose Cottages

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdyun Road/Pad, Verdun Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rose Cottages is op Verdun Farm in Franschhoek geleë en bied gerieflike verblyf in 3 bekoorlike selfsorgkothuise wat uitkyk oor die wingerde met asemrowende berguitsigte.

Elke kothuis het 'n patio vanwaar gaste kan ontspan en die omgewing kan geniet. Elke kothuis het ook sy eie braai-area, groot grasperke en 'n privaat swembad. Die kothuise beskik oor volledig toegeruste kombuise met mikrogolwe, yskaste en toebehore, en is toegerus met linne insluitend swemhanddoeke. Die kothuise is ook toegerus met TV's met sekere DStv-kanale en haardroërs. Al 3 kothuise het kaggels vir daardie koue winteraande, asook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike meubels.

Franschhoek is die koshoofstad van Suid-Afrika met sy vele bekroonde restaurante in die dorpie. Wynproe is 'n moet in die vallei; gaste kan bekende wynkelders besoek en die meeste is oop vir die publiek om te proe. Mens kan dit selfs te perd doen. Die dorpie bied baie kunsgalerye met bekende kunstenaars wat hul werk uitstal. Daar is staproetes in die berge, fietse te huur, of perdry. Stellenbosch en die Paarl is 'n halfuur weg, en een van die vele pragtige ritte sal oor die Franschhoekpas na Hermanus wees om die walvisse in die winter te kyk. Daar is ook uitstekende gholfbane in die omgewing vir die entoesias.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Verdyun Road/Pad, Verdun Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rose Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdyun Road/Pad, Verdun Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2eb28d02678b08ef0469bc67684e228fd8bacf8ac3f73e64d5a6fe654a7d3bebe85c605e59841a4279123a181319c3c2738?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Verdyun Road/Pad Verdun Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.925695700652 19.127680818455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang