Rose Tree
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Argyle Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rose Tree is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Rondebosch, Kaapstad. Die eiendom is ideaal geleë, 10 minute se ry vanaf die UCT, Nuweland Rugby- en krieketstadions.
Hierdie ruim eenheid het sy eie ingang en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die aangrensende kombuisie bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel en 'n broodrooster.
Die eenheid het ook 'n sitarea met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Veilige parkering is beskikbaar vir 1 motor agter sekuriteitshekke van die eiendom. Buite-sekuriteitskameras is op die perseel in plek. Rose Tree is ook 10 tot 15 minute se ry vanaf die Cavendish Square-winkelsentrum, Kenilworth-renbaan, Nuweland-woud en ander besienswaardighede in die suidelike voorstede.
Rhodes-gedenkteken, Kirstenbosch Botaniese Tuine en Groot Constantia Wynplaas is binne 10 km van die eiendom geleë. Clifton 4de strand, Tafelberg-kabelkar, V&A-waterfront en Kaapstad Internasionale Lughawe is binne slegs 20 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 18 Argyle Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Rose Tree het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Argyle Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang