Rosebud 4
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 395 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rosebud 4 is 'n pragtige woonstel op die eerste verdieping in 'n veilige seefrontkompleks in Mosselbaai. Dié woonstel spog met 'n uitstekende see- en berg-uitsig vanaf die balkon.
Dié woonstel het 'n kapasiteit van 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n volledige badkamer met 'n stort en bad is.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-styl met 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n eetarea en die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure in die sitkamer is daar 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Hierdie juweel van 'n woonstel is naby die strand geleë asook binne maklike bereik van geliefde restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Rosebud 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang