Successfully reported

Rosebud Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rona M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie skoon, stylvol, minimalisties, goed toegerus. Pure plesier gewees vir die doel van my verblyf. Vriendelik en behulpsame landlord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful, well-equipped, and perfect for work or rest. We chose Rosebud Cottages as a place to recover after my wife’s operation, and it exceeded our expectations. The cottage had everything we needed and was ideally located—close to shops for convenience, yet wonderfully quiet to allow my wife the rest she needed. I also had to work during our stay, and the reliable Wi-Fi along with a comfortable workspace made it easy to get things done. We can confidently recommend Rosebud Cottages—whether for work, rest, or simply a peaceful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys S S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Absoluut amazing. Fantastiese blyplek. Finer detail is opvallend en was 'n groot bederf. Sal dit beslis aanbeveel en weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netjies, veilig en goeie ligging, veral vir iemand wat by Fancourt wil wees. Alles was baie netjies en al die basiese dinge wat nodig is, was beskikbaar. Moes by Fancourt wees vir die golftoernooi en dit is letterlik 3 min se ry van Fancourt af. Die Cottage is ook privaat en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very comfortable. Beautiful, clean and comfortable cottage with lovely modern finishes. Very friendly and helpful hosts. I will definitely come and stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm O
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Die perfekte eiendom vir die wat stilte en goeie gehalte verblyf soek. Ek kan beslis die eiendom aan enige reisiger voorstel. Nie net was die ontvangs uitstekend nie, maar die eiendom self was van goeie gehalte, die area was stil en 'n kort afstand van jou nodige winkels af. As ek een ding mag voorstel, is dat daar 'n waaier in die plek gelos moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandri L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. Amazing - ons het so lekker gebly. Die cottages is pragtig, so skoon en netjies. Ons sal beslis weer die cottages bespreek as ons in die omgewing is. Jani is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nola J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Quiet, tranquil, welcoming. Very inviting and the best night's sleep I had. When you open the doors, the cottage feels inviting. Amazing attention to detail in every aspect of the cottage from the welcome drinks to the quality of the bed, linen and towels to the extra travel size shampoo and body washes. It has everything you can think of and more. Safe parking with your own entrance, and a surprise guest in the form of a bunny. I would definitely stay there again when we are in George. I would gladly recommend them to any and everyone. The Braai was already stacked with wood; as an Afrikaans person, you cannot get any better than that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janitha V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Sal weer daarheen teruggaan. Baie smaaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Lovely place to stay. We had a lovely stay. The cottage is tiled throughout, so a few rugs at the bedside would help warm things up a bit in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Maitland Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5872cf2c48b72360c8550c57eb28add99982c576b3465777f4652104d9fa46e60db23fad95294fbcbcd6ac4afcf258b9543d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 2 Maitland Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943721243213 22.409136122684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang