Rosedene Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 President Reitz Ave, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rosedene Guest House bied selfsorgverblyf en is in Westdene, een van die gewilde voorstede in Bloemfontein, geleë.
Verblyf word gebied in 3 ateljeewoonstelle wat 2 of 3 mense kan akkommodeer.
Elke woonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die woonstelle het platskerm-TV's aan die muur met sekere DStv-kanale met WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan van die gemeenskaplike braai-area gebruik maak.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Mimosa Mall, Medi-Clinic, St Andrews School, Grey College School en die Universiteit van die Vrystaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 131 President Reitz Ave, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rosedene Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 President Reitz Ave, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang