Successfully reported

Rosehill Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Marli B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very nice and comfortable. Our stay at Rosehill Cottage was perfect! Lovely place, has everything you need. We enjoyed the view as well as the indoor fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

A wonderful stay in a beautiful cottage. Thank you. Our stay at Rosehill was wonderful. What a beautiful cottage. The space is elegant and has everything you could possibly need. We enjoyed the fireplace and the braai area very much. The view is breathtaking. Our dogs had a blast exploring the yard. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtig, gerieflik, lekker. Ons het baie lekker gebly, die plekkie is ideaal ingerig vir 'self-catering' en die uitsig van die stoepie is so mooi wanneer mens buite braai. Die plekkie is regtig pragtig en baie skoon en netjies. Ruby is ook baie georganiseerd met die sleutels deurgee, WiFi password en sommer als wat mens nodig het, ons het nie eers nodig gehad om te vra vir iets nie. Ek sal Rosehill Cottage vir enigeen aanbeveel, dit was regtig oulik en baie lekker daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Puik. Sal beslis weer van akkommodasie gebruikmaak. Heerlik gerus en baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

The stay was very pleasant, not too far from the town but not next to the square. The stay was very pleasant, not too far from the town but not next to the square, which is better for some peace. The road to get into the cottage is a bit bumpy, and I would recommend marking the correct address as the pin location was unsuccessful in getting me to the doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Dit was so 'n lekker plekkie. Keurig gemeubileerd, netjies en skoon, en goed geleë. Wat 'n ongelooflike lekker plek om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruby Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6A Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9693c429327a8333e03c898d545f33bd01c1e4e2eb1fea0df565af19b12f5cd504ea737267276f7874dcd017888e0d87818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 6A Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519492598602 28.417975146336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang