Roseland House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 291 Helen Joseph Rd, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Roseland House is in die stil lowerryke woonbuurt Glenwood High op Durban se Berea geleë. Durban is 'n stad in die Kwa-Zulu Natal provinsie en veral bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, handwerkmarkte, straatbasaars en as 'n gewilde branderplankryplek. 'n Perfekte wegbreek vir diegene wat 'n vakansie van ontspanning en vermaak soek.
Verblyf beskik oor 12 kamers wat almal verskillend versier en gemeubileer is. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, lugversorging, toiletware, 'n haardroër, 'n kluis, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi, konferensiegeriewe, 'n gastesitkamer en veilige parkeerplek in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kwanda & Nondu Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 291 Helen Joseph Rd, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Roseland House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 291 Helen Joseph Rd, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang