Rosendal Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Melina Street, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rosendal Gastehuis bied heerlike oornagverblyf met vars moderne aanrakinge wat ideaal geleë is in die hartjie van Rosendal, Bellville. Dit kan 'n goeie opsie wees vir toeriste, paartjies of korporatiewe reisigers aangesien dit naby die Tygerberg-area en sakekern geleë is.
Dié gastehuis bied 6 kamers met lugversorging wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar. Hierdie kamers het ook hul eie privaat ingang vanaf die binnehof.
Gaste kan ten volle ontspan in die gemeenskaplike gastesitkamer en eetarea. 'n Heerlike plaasstyl-ontbyt of tuisgemaakte aandete kan teen 'n ekstra koste vir gaste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Melina Street, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Rosendal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Melina Street, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang