Successfully reported

Rosenhof Exclusive Country Lodge

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Johannes W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Wanneer 'n oornagkamer 'n verrassende ontmoeting word. Weens 'n oponthoud moes ek 'n oornagplek kry want ek wou nie in die nag bestuur nie. Senekal te naby, Bethlehem net te ver. Kan daar iets op Paul Roux wees? Ja, die ou hotel is 'n skatkamer met oudhede, 'n groot snoekertafel, kunswerke en 'n warm bed waar ek nie bewus was van die Oos-Vrystaat se minus-temperatuur nie. Voeg by die geesdrif van die nuwe bestuurspan. Dit is 'n plek wat elke reisiger op die N5 moet gaan ontdek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cedric
Rosenhof Exclusive Country Lodge
Hi Johannesburg.. Ons waardeer jou moeite om 'n review op ons te doen. Ek moet met jou saamstem dat die nuwe bestuurspan definitief uit hulle pad gaan om jou goed te laat voel. Ons hoop jy kom vinnig terug sodat ons jou weer kan bederf. Mooi loop Cedric von Steiger

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ek is seker dit sou 'n gesellige oord wees. Ons moes ongelukkig deurry weens omstandighede buite ons beheer, maar ons het voormiddag van die gesheer 'n oproep gekry. Dit beteken baie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cedric
Rosenhof Exclusive Country Lodge
Hi Werner. Jammer dat ons nie jou kon ontmoet nie, maar ons sal graag jou nog wil help met akkommodasie as jy 'n ander tyd sou verby kom en jou deposito wil gebruik as deel van betaling. Groete, Cedric

Carolyn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Loved it - so pretty and breakfast was really good. Absolutely fabulous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshiamo M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

It is a quaint and picturesque lodge, very centrally located. The host is pleasant. Great and exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie L
1 nag
4.2
Apr 2025

Gasvry. Charlotte het ons dadelik welkom laat voel. Sy het regtig moeite gedoen. Heerlijke ontbyt gehad. Paar dingetjies wat Charlotte en haar man gaan regmaak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cedric
Rosenhof Exclusive Country Lodge
Hi Martie. Really appreciate the review. Charlotte and Craig have jumped in and risen to the occasion. Will improve the total experience being offered by us. Regards, Cedric von Steiger

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Greg F
1 nag
1.6
Jan 2025

Sadly deteriorated. Bouvallig. Moth-eaten furniture. Cigarette burns on the sheets. Room decor looks and smells like Grandma's lingerie cupboard. Apparently, even the staff have long since left.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Charlotte Marx M
1 nag Saam met vriende
1.0
Mrt 2025

Disastrous. Dirty dirty dirty!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Celia P
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Des 2022

Baie basies en ongelukkig nie 'n gesellige spot soos ons verwag het nie. Die kamer was skoon, maar die perseel kort bietjie opknapwerk. Ons kamer se dak het begin inval, die water uit die stort het nie gewerk nie en ongelukkig was die krag ook nog af daarby. Ons het vroeg gery so kan nie kommentaar lewer op ontbyt nie, maar met geen ander gaste nie sou dit dalk bietjie alleen gevoel het. Die swembad is leeg en vuil so kon nie gebruik word nie. Ongelukkig nie 'n plekkie waar ons weer sal wil oorbly nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Vedette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Heerlike rustige plek. Pragtige ou woning, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Cedric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Market Street, Paul Roux, 9800, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZTE4Mzg0LTAxOGEtNGNiYi1iZTI5LWE4N2YzZTdmOWQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 18 Market Street Paul Roux 9800 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.295084083317 27.954331945824
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang