Successfully reported
+54

Rosenhof Exclusive Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Market Street, Paul Roux, 9800, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rosenhof Exclusive Country Lodge is in Paul Roux, in die hartjie van die Oos-Vrystaat geleë. Hierdie luukse lodge skuil onder die Maluti-berge, bied verblyf in gerieflike omgewing en is gerieflik geleë vir 'n daguitstappie na Clarens, Ficksburg en net 18 kilometer van die dinosourus-voetspoor by Holhoek af.

Die lodge bestaan uit 14 en suite-slaapkamers, waarvan 4 wittebroodsuites is. Alle kamers het óf en suite-badkamers óf privaat badkamers. Die badkamers is toegerus met 'n bad of stort. Al ons kamers is individueel versier, gemeubileer met antieke meubels en oorspronklike skilderye vir 'n unieke en onvergeetlike verblyf.

Bykomende geriewe beskikbaar by die gastehuis sluit 'n binnenshuise kaggel, satelliet-TV, braaigeriewe, 'n swembad en kredietkaartgeriewe in. Vir spesiale geleenthede kan etes op die sandsteenstoep of onder die wingerd bedien word. Die Rock Restaurant en Kroeg in Paul Roux, bied ook heerlike etes. Alle harige vriende is welkom by die gastehuis. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Johannes W
Besigheidsreis
5.0
Wanneer 'n oornagkamer 'n verrassende ontmoeting word. Weens 'n oponthoud moes ek 'n oornagplek kry want ek wou nie in die nag bestuur nie. Senekal te...
Sien meer
Mei 2025
Werner K
Saam met lewensmaat
5.0
Ek is seker dit sou 'n gesellige oord wees. Ons moes ongelukkig deurry weens omstandighede buite ons beheer, maar ons het voormiddag van die gesheer '...
Sien meer
Apr 2024
Carolyn W
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it - so pretty and breakfast was really good. Absolutely fabulous!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Tshiamo M
Besigheidsreis
4.6
It is a quaint and picturesque lodge, very centrally located. The host is pleasant. Great and exceptional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marthie L
4.2
Gasvry. Charlotte het ons dadelik welkom laat voel. Sy het regtig moeite gedoen. Heerlijke ontbyt gehad. Paar dingetjies wat Charlotte en haar man gaa...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Cedric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 18 Market Street, Paul Roux, 9800, Vrystaat
  • Gaste dink Rosenhof Exclusive Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Market Street, Paul Roux, 9800, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZTE4Mzg0LTAxOGEtNGNiYi1iZTI5LWE4N2YzZTdmOWQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 18 Market Street Paul Roux 9800 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.295084083317 27.954331945824
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang