Successfully reported

Rosscos Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.8
Veiligheid
3.6
Livhuwani P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

It was super good and we thank you. The stay was good and we enjoyed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Rosscos Lodge
Hi Livhuwani, thank you for staying with us. It was a pleasure to host you.

Itumeleng M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Comfortable and safe. The room was clean and decent. I had a comfortable and safe stay at Rosscos Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Alex
Rosscos Lodge
Hi Itumeleng, it was a pleasure to host you.

Leon V
1 nag
4.0
Feb 2024

Bekostigbaar, veilig, netjies. Kamers is netjies en groot. Dit is aan die 'budget' kant, bv., beide handdoeke het gatte gehad van te veel was, maar teen die prys is dit seker aanvaarbaar. Daar kort net 'n mikrogolf in die kamer, verder is alles daar wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alex
Rosscos Lodge
Hi Leon, it was a pleasure to host you.

Mj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2025

Baie aangenaam. Ons het verblyf baie geniet en die diens was goed en flink. Alhoewel die diens goed was, het die tuin en die gebou aandag nodig. Die tuin is verwaarloos en is lanklaas skoongemaak. Die gebou het aandag nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Alex
Rosscos Lodge
Hi Mj, thank you for staying with us. We appreciate your suggestions on the garden and the outside appearance of our property. We will work on them. We hope to accommodate you again.

Esme V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2025

Ek het juis 'n duurder opsie gekies en voel ek is ingedoen. Ons moes amper 45 min wag vir iemand om die hek oop te maak. Uiteindelik het een van die gaste wat daar gebly het, ons gehelp en ook die sleutel vir die kamer vir ons gebring. Ons het 2 Sondae daar gebly - 'n week uitmekaar - en die tuinvuilgoed op pad na die kamer - amper heuphoogte - het nog steeds daar gele. 'n Veiligheidswag het uurliks om die huis geloop, wat my baie senuagtig gemaak het oor die veiligheid daar.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Alex
Rosscos Lodge
Hi Esme, we highly apologise for the inconvenience that we may have caused you. We are actively working on improving our service delivery. We hope to see you again under better circumstances.

Sander S
1 nag Besigheidsreis
3.8
Apr 2024

Goed genoeg vir oornag. Kamer netjies en skoon. Lyk baie beter binne as buite. WiFi het geen sekuriteit of wagwoorde nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Alex
Rosscos Lodge
Hi Sander, thank you for staying with us. We hope to see you again.

Sanrie D
1 nag
2.2
Feb 2024

Teleurgesteld! Hierdie plek het baie potensiaal maar is so verwaarloos.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Alex
Rosscos Lodge
Hi Sanrie, thank you for staying with us. We apologise for the inconvenience caused. We are working on improving ourselves and our customer service. We hope to host you under better circumstances.

Juan G
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mrt 2022

Net regte plek vir oornag voor in wildtuin ingaan. Sien sterre

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Alex
Rosscos Lodge
Good day, Juan. Thank you for staying with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 199 Bataleur Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2487f9d4b918c24780e5e8cee2ac404637492a3f59498bd210bb1908e65bf88fd4e68c439afa2e7a06d37cb8e1836a8926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 199 Bataleur Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.928473788649 31.12829747791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang