Successfully reported
+10

Rossini Rest

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29A Rossini Avenue, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rossini Rest is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Potchefstroom. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis tydens hul besoek aan hierdie dorp.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kleuter in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n bed vir 'n kleuter en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Noordwes-Universiteit is ongeveer 4,6 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, netjies en skoon, vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld. Sien sterre.
Jul 2025
Nicol C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en was altyd bereid om te help. Die kamer is groot en skoon.
Jun 2025
Megan V
Gesin met klein kinders
5.0
Sal beslis weer Rossini Rest sien. Die verblyf was baie mooi en netjies, en ons het gemaklik met ons baba gebly.
Mei 2025
Cindy B
5.0
Clean, stylish, secure, welcoming, perfect. Rossini Rest is, without a doubt, the best guesthouse I have ever stayed at. From the momen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Anel K
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning apartment with everything you could need. We had a lovely stay; Johan was very accommodating and the apartment is fully equipp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 29A Rossini Avenue, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Rossini Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29A Rossini Avenue, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb864e6cb2d6b481947c778af7458c6f53e142811da9ba1672c5e78ae2ca9b1d986fa96d1d3c89dda25e02fd8b25434ebf33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 29A Rossini Avenue Van Der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.700913429587 27.116441816533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang