Rothersands 16
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Rothersands Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rothersands 16 is 'n uiters gewilde eiendom. Hierdie lieflike 3-slaapkamer villa is binne stapafstand van die gewilde Robbergstrand in Plettenbergbaai geleë.
Die eiendom het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Daar is 3 slaapkamers, waarvan 2 na die swembad en tuin kyk. Die een slaapkamer met 'n koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens opgemaak word. Die leefarea maak oop op 'n lieflike buite-sit- en onthaalarea met braaigeriewe. Die swembad met dek en tuin is die ideale plek vir absolute ontspanning. Vir daardie heerlike vakansie skemerkelkies is die bo-dekarea 'n bederf.
Rothersands 16 is geskik vir alle ouderdomme. Dit is pragtig versier en is goed toegerus. Die eiendom is toegerus met 'n omskakelaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 16 Rothersands Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Rothersands 16 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Rothersands Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang