Successfully reported

Rots 'n See Self-catering Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hanlie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Het naweek gekuier saam vriende. Heerlike rustige kuier. Huis was baie goed toegerus met netjiese linne en handdoeke. Genoeg koelgeriewe en braaistoep, heerlike kuier area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom. Huis is in 'n uitstekende toestand agtergelaat.

Christa J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

5 ster verblyf. Jan is super efficient en gaaf, ons was sommer baie vriendelik ontvang, deur die huis gewys en kon toe ons eie ding doen. Daar was loadshedding, maar met genoeg voorsiening gemaak. Ons het heerlik gekuier op die see se voorstoep met ons familie, gerieflik almal in hulle eie kamers. Alles wat nodig is vir 'n naweek wegbreek as jy van ver kom en vlieg was daar, en ons verblyf was gemaklik en gerieflik. Baie dankie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Beste Christa Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom om te kom ontspan by Franskraal Akkommodasie. Vriendelike groete Bertie Roos

Johan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Vyfster ontvangs, gasvrye ontvangs met 'n pragtige seeuitsig. Ruim, volledig toegerus en netjiese huis reg op die see. Vriendelike en gasvrye ontvangs wat in al jou behoeftes voorsien. Ons het lekker gerus, ontspan en heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Baie lekker gebly, sal definitief weer gaan. Baie mooi uitsig, letterlik op die see. Baie vriendelike eienaar. Billike tariewe vir wat jy kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Beste Kobus Dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom om weer te kom om die pragtige Franskraal-omgewing en see te geniet. Groete Franskraal Akkommodasie

Rikus Van Zjl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Uitstekend. So heerlik gekuier, sal enige persoon aanbeveel om daar te gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rodney F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Nov 2024

Baie lekker vakansiehuis met die mooiste uitsig. Die gasheer is baie vriendelik. Baie lekker gebly. Die sonsondergang was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Ongelooflik. Rotse en See is 10 sterre werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Heerlike kuierhuis met baie spasie, binnebraai en baie slaapplek. Pragtig uitsig! Vriendelike mense, pynlik netjies en 'n heerlike leefhuis! Selfs WiFi gehad met loadshedding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loretta C
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Peaceful and relaxing at this cosy home. There is everything one could possibly need for self catering, especially for large groups. The honesty bar a lovely surprise, well stocked indeed. Towels, linen, a heater and electric blankets were great! The winter discount was a huge bonus! Many thanks! Perhaps some additional entertainment at the house during winter. And an outdoor table for summer, just a thought but otherwise a 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Hi Loretta, Thank you for the excellent review, we are glad that you enjoyed your stay. We will definitely take your thoughts on making it better into consideration. Thank you for sharing with us.

Dewald G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Fantasties maar definitief te kort gewees. Almal van ons het dit baie geniet, want daar was oorgenoeg ruimte sodat almal privaat kon wees, maar ook baie lekker kuiergedeeltes waar almal saam kon wees. Die lekkerste was om in die oggend wakker te word terwyl jy jou koffie drink en kan kyk hoe die branders breek. Daar was geen tekorte in die woning en ek sal definitief weer daar gaan bly. Alles was baie netjies en alles wat jy benodig was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Rots 'n See Self-catering Villa
Hi Dewald Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly dat julle dit so geniet het! Ja die see het so kalmerende uitwerking op mens ne. Ons sien beslis uit daarna om julle weer te sien! Bilhah

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 228

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 5 900
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 900
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383391a9459bb5a76ac2048a55417dc175e9ba0f1ecb71f8643207e3a9c4d82b0bc329713d81460481d561a3aede10e5f432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag, vir 12 mense 20 5 1 5 47 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.61267640932 19.381785839796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang