Successfully reported

Round Here Self-catering Holiday Home

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lee-ann D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

All seasons house! Dis die 1ste keer wat ons in die winter Nelspruit toe gegaan het en hierdie is beslis 'n all seasons house! Ons het so lekker binne snoes om die vuurtjie gesit en kuier. Ek sal hierdie plek aan enigeen aanbeveel. Daar is soveel spasie en niemand was in niemand se pad nie, met hope privaatheid. Daar is soveel om te sien in en om die huis, ek het elke dag iets nuuts gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beste rus in 'n stukkie vrede. Beslis nog ons beste vakansieplek. Die diens is fantasties. Die huis is so mooi en gerieflik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Amazing. Beautiful weekend, exactly what we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shareen N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Beautiful big comfy place. It's a beautiful big house perfect for families and groups travelling together. The kitchen had everything you needed and the rooms are spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Rustic and mellow. Baie oulik geleë en plekkie is veilig. Omgewing pragtig. Die kamers was bietjie bedompig en klam. Verder is plekkie goed toegerus, behalwe dat daar geen plastiek bakke was waarin ons oorskietkos kon los nie. Daar was ook net een vadoek per eenheid, met een waslappie tussen die twee eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lenny V
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Mooie plaats. We braaide self en ons eet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tersia W
1 nag
4.0
Okt 2024

Interesant. Dit is 'n mooi plek, iets anders. Dit was net jammer dat die beddegoed vuil was.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sean S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Amazing location and the house is beautifully maintained. The entire Round Here team was fantastic from the get go! Kept us informed and took great care of us. Beautiful location and the property is lovey and well maintained, you cannot go wrong with Round Here as your choice if you are in the Sabie area, will definitely come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelisiwe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

So beautiful, peaceful and breathtaking. The house is stunning, great as a yearly vacation home, and there are a lot of activities and sightseeing to be done in that location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia J
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Ongelooflike gasvryheid en hulp met alle navrae. Plek het die mooiste uitsig en ligging. Ons was 'n groot groep en almal gemaklik gekuier in die groot en baie kuierplekke oor die terein. Die gasvrou was so behulpsaam. Ons gehelp met reëlings vir 'n verjaarsdag, asook die beste aanbevelings oor die area. Kamers is groot en die plek is so 'n plesier, sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 800
per nag, vir 14 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 14 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Main Road, Waterfall Farm, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4387507833dc37a267470491b3e3d0c0be9e62eb506d54af95e60ae4a82f4f5d102e87ac14aa69ca4b55b4c7e0e477343c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 14 mense 22 5 1 5 Off Main Road Waterfall Farm 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.08495549467 30.792407545585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang