Successfully reported

Route 62 B&B

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Manuel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We will use again. Happy with the room, parking and area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Thank you sincerely for this positive review! We look forward to accommodating you again at Route 62 B&B!

Loelie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Het heerlik gebly. Dit het alles wat jy mag nodig kry. Sal weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik en personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit is so lekker om te weet dat daar nog mense is wat die lewe kan geniet en waardeer al is alles nie noodwendig presies wat hulle wou hê of verwag het nie! Kom kuier gerus weer.

Joseph T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Exquisite. Nice, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Thank you for a beautiful review. We would love to see you back again.

Cassie E
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Van die ontvangs tot die vertrek was personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir 'n baie positiewe resensie. Ons bly dat jy die verblyf geniet het en hoop ons sien jou sommer gou-gou weer!

Charl T
1 nag
5.0
Jul 2025

I had a pleasant stay at Route 62 B&B. My stay was pleasant. The staff were friendly, and checking in and out was quick and simple. I didn't have any issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Thank you for choosing us to stay over. We appreciate your business and great review!

Lizette O
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ons het net een oggend ontbyt geboek en dit was fantasties. Ek en my seun het heerlik gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer by hulle boek as ons verblyf benodig in Robertson.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie. Bly julle het lekker gekuier en kom maar gerus weer! Groete

Jadie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Recommend. Perfect location and the host is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer. Ons is bly dat julle tevrede was met die verblyf en hoop ons sien julle weer!

Betsie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangenaam. Sal hul ten sterkste aanbeveel. Uit die boonste rakke. Professionele diens, ontbyt van hoë standaard en waarde vir geld. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie baie dankie vir sommer 2 pragtige resensies. Dis vir ons 'n riem onder die hart! Hoop ons sien julle weer. Groete en baie seëninge.

Susan W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Very affordable, comfortable and beautiful. Amazing! Friendly staff, very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Thank you so much for a beautiful review! It is sincerely appreciated and very encouraging. We will share this with our staff without whom we cannot continue! Greetings.

Betsie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangenaam, tuis gevoel. Sal weer daar wil oorbly. Ons het besonder lekker gebly. Die personeel is professioneel en vriendelik. Die opset is goed en laat 'n mens tuis voel. Ontbyt bied waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Route 62 B&B
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons waardeer dit opreg. Ons sal dit beslis ook onder die aandag van ons personeel bring, sonder hulle kan ons dit nie doen nie. Kom kuier gerus weer! Mooi loop.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Paul Kruger Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d333b0722f955e1bbd98d23605a19524513a8378fc9c1fd3ce6a3eff959218b507d104815defc2b96d9ec39133d92f8e56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 6 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.805775 19.878267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang