Roux's Rus
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 Kingfisher Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 9977, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Roux's Rus is 'n selfsorgeenheid in Meerenbosch in die Middelvlei Natuurreservaat naby Fisherhaven. Die eenheid is net 'n kort entjie se stap van die strand af en bied 'n uitsig oor die idilliese Botrivier-strandmeer.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is klerekaste of laaikaste in elke kamer.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buitetafel en -stoele en 'n tuin met 'n uitsig oor die meer. Gaste het toegang tot die privaat braai-area met 'n versonke vloer, 'n tennisbaan en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste kan die meer met 'n boot verken of gaan fietsry. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marguerite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 108 Kingfisher Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 9977, Wes-Kaap
- Gaste dink Roux's Rus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 Kingfisher Road, Meerenbosch, Fisherhaven, 9977, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang