Rowweklip 65
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jul 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
-
Vanaf
R650R585 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rowweklip 65 is 'n selfsorg-eenheid wat op die gasheer se perseel aan die voorheuwels van 'n koppie in Jongensfontein geleë is. Die strand, uitstekende visvangplekke en getypoele is 'n maklike stap weg. Die mooiste uitsig is net om die draai.
Dié dubbelkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Bykomende geriewe sluit 'n TV, 'n braai-area met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 65 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Rowweklip 65 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang