Rox & Sea Country Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 38 Loop Street, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Langebaan, is Rox & Sea Country Lodge 'n luukse gastehuis wat gemaklike selfsorg- en bed-en-ontbyt-verblyf bied, wat dit ideaal maak vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Die gastehuis bied 'n keuse van 7 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer sluit ook bykomende geriewe in soos 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook die gemeenskaplike swembad, boma en braai-areas geniet. Vir diegene wat wil verken, is Laguna Mall 2.7 km weg, Mykonos Casino is 3.6 km weg, en Mykonos Marina is 3.9 km weg. Met veilige parkering vir u voertuig, is 'n rustige nagrus in Langebaan verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 38 Loop Street, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 38 Loop Street, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang