Successfully reported
+19

Royal Coachman Lodge

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R5 950 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Royal Coachman Lodge is 6 km van die lieflike dorpie Clarens af. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf langs 'n 2,6 hektaar-dam.

Die huis het slaapplek vir tot 7 persone op 'n slag en daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers met verhitte handdoekrelings. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens indien nodig. Daar is 'n kaggel, ondervloerse verhitting en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stortgeriewe. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens langs mekaar en ondervloerse verhitting. Die tweede badkamer het net 'n bad. Die boonste solderkamer het 2 enkelbeddens en 'n driekwart-slaapbank.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof en 'n yskas-vrieskas. Die oopplan-eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 en daar is ook ondervloerse verhitting. Die leefarea spog met 'n kaggel, ondervloerse verhitting en 'n CD-speler. Daar is geen TV in die huis nie.

Al die grondvloerkamers lei na 'n houtdek en het 'n asemrowende uitsig oor die dam en omliggende berge. Daar is 'n ingeboude braai en buitemeubels met sitplek vir 8. Daar is ook 'n yskassie op die dek. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie onder 'n afdak. Die huis word eenmaal daagliks skoongemaak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gustav S
Gesin met tieners
5.0
Relaxing and peaceful. We enjoyed our stay very much. The view is stunning and the house is built for the very cold days. Had lovely we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jose H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Scenic and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Werner S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker huis en great uitsigte. Verblyf baie netjies en skoon. Die ingang tot die plaas kan net duideliker wees. Dis bietjie toe gegroei.
Mei 2025
Stephen B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely stunning, peaceful, with magic views. We loved it. Absolute gem. If you are looking for a relaxing getaway with stunning vie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Adriaan M
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig, gerieflike huis en goeie diens. Mooiste plek met die wonderlikste uitsig. Was my tweede besoek, want dit is uitstekende waarde vir gel...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 759

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Royal Coachman Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 950
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 950
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 5 950
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NDAxNTNiLTNlODctNDc3Ni04ODcyLTJkNmVhMDBmOTExNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 950 per nag, vir 7 mense 91 5 1 5 R712 Joubertsvlei Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.534959655666 28.487185388803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang