Successfully reported

Royal Game Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Emmeline R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely secluded spot with cheerful help offered and made to feel welcome. Excellent and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Royal Game Guest House
Hi Emmeline. Thank you for your 5/5 review. It was lovely meeting you. Thank you for choosing Royal Game for your overnight stop to the Kruger National Park. Hope to welcome you back soon. Kind regards. Hester

Dique S
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Okt 2025

Het al beter plekke besoek teen die selfde randwaarde. Verblyf was goed, alles wat nodig is, was in die eenheid. Maar die verblyf is nie die geld werd nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Marie
Royal Game Guest House
Dankie vir die terugvoer. Sal werk om ons standaard te verbeter.

Giesela W
1 nag
4.6
Jul 2023

Gerieflik vir oornagstop, goeie ontbyt. Goeie waarde vir geld, gerieflik en veilig. Goeie en vriendelike diens, veilige parkering. Kamers mooi en netjies. Enigste voorstel is dat daar gekyk word na stapelbeddens, dis nie meer stewig nie (baie onstabiel).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Royal Game Guest House
Goeie dag Giesela, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Ons sal kyk na die stapelbeddens. Dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Hoop om jul weer te sien. Vriendelike groete. Hester

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Ideale oornag-fasiliteit op pad na Krugerpark. Die gastehuis is netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam met addisionele versoeke. Super waarde vir geld vir oornag-fasiliteit met onbyt ingesluit vir twee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Royal Game Guest House
Baie dankie Peter vir die positiewe terugvoer. Bly jul het die verblyf geniet sowel as ons personeel se vriendelikheid en behulpsaamheid. Ons streef om die ekstra paadjie te slap vir ons gaste. Hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike groete. Royal Game bestuur

Maureen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

It was wonderful. The place was fine, but WiFi only worked once we checked out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Royal Game Guest House
Good day Maureen, thank you for the feedback. The Wi-Fi did work fine, except during load shedding.

Carlo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Great service, staff very friendly and helpful. My wife and I stayed at Royal Game Guest House, had a great time staying there. Staff were very friendly and helpful. Food prepared by the cook was to die for. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Royal Game Guest House
Good day Carlo. Thank you for the positive review. It was lovely having you here with us. You are a great couple. Hope to see you soon again. Management

Mel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Baie lekker gebly. Niks meer om by te sit nie. Alles was goed. Gasvry, behulpsaam en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
1 nag Saam met vriende
3.4
Des 2021

Hulle kort 'n maintenance-span. 'n Hele lysie deurgegee van goed wat stukkend was. Uitleg van kamers op mekaar. Swembadgaste steurend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan N F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2020

Vriendelike en gasvrye ontvangs Het al verskeie kere daar oorgebly en elke keer n aangename ervaring

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Royal Game Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd 'n plesier om jou hier te verwelkom. Hoop jy kom gou weer vir ons kuier. Vriendelike groete, Hester.

Angilene S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2019

Puik. Geen klagtes nie, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Royal Game Guest House
Beste Angilene, Baie dankie vir U wonderlike terugvoer! Ons sien uit na U volgende besoek. Mooi dag. Vriendelike groete, Lee Posthumus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 253
R 1 253 R 1 128
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 253
R 1 253 R 1 128
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 253
R 1 253 R 1 128
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNWQxYWI2LTIyYWMtNDZmNC05ZTU4LTBmYmM0ZGQyMWI5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 253 nouVanaf R1 128 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 42 Essenhout Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.946071840582 31.142962084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang