Royal Game Guest House
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R1 253R1 128 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km vanaf die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin en die bekende Hans Merensky-gholfklub geleë is. 
Verblyf word gebied in 14 eksklusiewe en suite-dubbelslaapkamers wat toegerus is met yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en TV's met sekere DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi. 
Daar is 'n swembad op die perseel wat gaste welkom is om te gebruik, asook 'n buite-eetarea in 'n subtropiese tuin-omgewing.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 42 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Royal Game Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Essenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang