Successfully reported
+41

Royal Hills Lodge and Spa

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168 Freedom Street, Unit D, Thohoyandaou, 0950, Limpopo
  • Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Royal Hills Lodge and Spa bied B&B en is in Thohoyandou geleë. Die lodge is die ideale basis vir 'n gerieflike oornagplek vir gaste, op pad na verskeie besienswaardighede.

Verblyf by Royal Hills Lodge and Spa bestaan uit 10 individueel versierde kamers. Elke kamer het toegang tot 'n en suite-badkamer; elke kamer het ook lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Stewige ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike etes teen verskillende kostes bestel kan word. Die lodge bied ook 'n sitarea, 'n welstandspa en veilige parkeerplek vir voertuie.

Royal Hills Lodge and Spa is ook sowat 65,5 km vanaf die Punda Maria-hek by die Krugerwildtuin geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Memory Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 168 Freedom Street, Unit D, Thohoyandaou, 0950, Limpopo
  • Gaste dink Royal Hills Lodge and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 485
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 485
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168 Freedom Street, Unit D, Thohoyandaou, 0950, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97ac3873aa87f8a68d71f4d50969ff6a042a0463bcdfb5a245e7309590351f78bf4de96559853458d6f9fa031d1cb5fb17e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 168 Freedom Street Unit D 0950 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.962001 30.469491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang