Successfully reported
+41

Royal Hills Lodge and Spa

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168 Freedom Street, Unit D, Thohoyandaou, 0950, Limpopo
  • Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Royal Hills Lodge and Spa bied B&B -verblyf in Thohoyandou. Die lodge is die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is verskeie besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 10 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer, lugversorging, ’n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe.

’n Lekker ontbyt word by die tarief ingesluit en word in die eetarea bedien. Gaste kan ook ander maaltye teen ’n ekstra koste hier bestel. Die lodge het ook ’n sitarea, gesondheidspa en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die Royal Hills Lodge and Spa is 65,5 km van die Krugerwildtuin se Punda Maria-hek af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Memory Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 168 Freedom Street, Unit D, Thohoyandaou, 0950, Limpopo
  • Gaste dink Royal Hills Lodge and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 485
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 485
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 168 Freedom Street, Unit D, Thohoyandaou, 0950, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97ac3873aa87f8a68d71f4d50969ff6a042a0463bcdfb5a245e7309590351f78bf4de96559853458d6f9fa031d1cb5fb17e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 168 Freedom Street Unit D 0950 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.962001 30.469491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang