Successfully reported
+40

Royal Manor

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole Street, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Royal Manor is 'n bekoorlike hotel geleë in Barkly-Oos, 'n oulike dorpie te midde van die berge van die suidelike Drakensberge.

Die hotel bied verblyf in 'n keuse van 2 Gesinskamers op die eerste verdieping, 6 Koningingrootte Kamers op die eerste verdieping, 1 Troeteldiervriendelike kamer op die grondvloer en 5 Koningingrootte Kamers op die grondvloer.

Elke slaapkamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en WiFi. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer, waar maaltye bedien word, terwyl konferensiegeriewe ook beskikbaar is.

Die area bied aktiwiteite en besienswaardighede soos stap, fietsry, 4x4-roetes, hengel, forelvisvang, San-rotskuns, historiese besienswaardighede en 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cole Street, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Royal Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole Street, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8aLF6FOZqwruIIguVzI4QoYbirOoEsDkVozRsj8UhEncxujYa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Cole Street Barkly East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.968490517779 27.595028823001
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang