Royal Mansion Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Royal Street, Lindberg Park, Johannesburg South, 2091, Gauteng
- Vanaf R699 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Royal Mansion Lodge bied selfsorgverblyf in Lindberg Park, Johannesburg-Suid. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul oornagplek in hierdie voorstad is.
Verblyf word gebied in 6 ateljeewoonstelle in 'n veilige woonstelgebou. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, linne en handdoeke, 'n TV en 'n kombuisie. WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante en besienswaardighede, soos Gold Reef City-temapark is ongeveer 3,8 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
SIFISO Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 10 Royal Street, Lindberg Park, Johannesburg South, 2091, Gauteng
- Gaste dink Royal Mansion Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Royal Street, Lindberg Park, Johannesburg South, 2091, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang