Royal Ushaka Hotel Morningside
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 298 Percy Osborne Road, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Royal Ushaka Hotel Morningside is in Morningside in Durban geleë en kyk uit oor die stad en die Indiese oseaan. Die ligging van hierdie smaakvol gemeubileerde hotel bied toegang tot die ICC, die Golden Mile-strandfront en verskeie sportstadions, insluitend die ikoniese Moses Mabhida-stadion.
Gerieflike verblyf word gebied in 9 en suite-badkamers met 'n stort in elk. Elke kamer is toegerus met 'n TV met OpenView-kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Wi-Fi word deur die hele hotel voorsien. Sommige kamers bied uitsigte oor die stad, see en hawe vanaf 'n privaat balkon, terwyl die standaardkamers uitsigte oor die binneland van die onmiddellike omgewing bied.
Die grondvloer van die hotel bestaan uit die gemeenskaplike sitkamer. Alle verdiepings word deur 'n hysbak bedien. Die hotel bied ook 24 uur-sekuriteit en parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 298 Percy Osborne Road, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Royal Ushaka Hotel Morningside het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 298 Percy Osborne Road, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang