Royale Marlothi Safari Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Royale Marlothi Safari Lodge lê in die hartjie van die bos in Marloth Park, 'n natuurbewaringslandgoed, wat die tuiste is van 'n verskeidenheid diere, insluitend kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke, wildebeeste en vele meer. Hierdie diere loop vrylik rond in die lodge en omliggende gebiede. Gaste is dikwels opgewonde oor ongelooflike hegte en persoonlike ontmoetings.
Verblyf bestaan uit 1 luukse chalet, 4 luukse gesins-chalets, 1 gastehuis, 4 luukse woonstelle, 1 luukse woonstel, 1 gesinswoonstel en 10 luukse kamers. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer en selfsorggeriewe. Om jou privaatheid te verseker het elke chalet sy eie dek, plonspoel en braai-area. Aandete op versoek.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, Groot 5, voëlkyk, wildritte en wildkyk in. Fietshuur beskikbaar by ontvangs.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Royale Marlothi
Kruger Safari ...
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Royale Marlothi Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang