Royale Marlothi Safari Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Royale Marlothi Safari Lodge skuil in die hartjie van Marlothpark. Dié bewaringslandgoed bied 'n tuiste vir verskeie wild, soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke, wildebeeste en meer. Die wild loop vrylik om die lodge rond. Gaste is mal oor hierdie intieme ontmoetings met die wild.
Die verblyf bestaan uit 1 Luukse Chalet, 4 Luukse Gesinschalets, 1 Gastehuis, 4 Luukse Kamers, 1 Deluxe-kamer, 1 Gesinswoonstel en 10 Luukse Kamers. Al die eenhede het gemaklike beddens, badkamers en selfsorggeriewe. Om privaatheid te verseker het elke chalet sy eie dek, swembadjie en braai-area. Aandete op versoek.
Aktiwiteite in die omtrek sluit visvang, Groot 5-kyk, voëlkyk, wildritte en wildkyk in. 'n Fiets kan by ontvangs gehuur word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Royale Marlothi
Kruger Safari ...
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Royale Marlothi Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2024 Scorpion Road, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang