Successfully reported

Rozendal Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Nadine B
1 nag
5.0
Aug 2025

Great place to stay if you need to be near Unitas. It was lovely. The rooms were clean and comfortable, and the staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly en ontbyt sal enige tyd terugkeer na Rozendal as ek slaap. Baie lekker gebly en ontbyt sal enige tyd terugkeer na Rozendal as ek slaapplek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Fantastic. Highly recommend. The staff is extremely friendly. My room was comfortable and I was pleasantly surprised to find that the coffee in my room wasn't Riccofee. Breakfast was superb, and they even packed it in a takeaway box for me as I wasn't feeling well and couldn't finish everything. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Ontspannend en veilig. Baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt! Beveel ten sterkste aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig, vriendelik en netjies. Baie lekker gebly en ontbyt was heerlik. Vriendelike diens. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Jou huis weg van die huis. Lekker geslaap en ontbyt was goed genoeg. Die stil omgewing maak dat mens kan rus. TV kanale kan net uitgebrei word om darem iets te kan kyk en nie net SABC en eTV nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Vriendelike gastehuis. Hulle is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2025

Rustig lekker. Baie lekker, kos is lekker, die mense is fantasties en baie vriendelik en hulpvaardig. Ek het ongelukkig glad nie veilig gevoel nie en ek, as roker, kon nie in die aande gaan rook nie. Die rookplek is letterlik by die hek. Ek was te bang en ek verstaan mens kan nie in kamers rook nie, maar ek, as gas wat wel rook, moet daar 'n beter opsie wees vir 'n vrou om te kan gaan rook. Daar was wel 'n insident waar ek buite gegaan het om te rook en iemand wat letterlik weggekruip het, was in die parkeerarea. Die ligte het ook aangegaan wat beweging optel en ek het na my kamer gehardloop en gesluit. So, as roker sal ek dan 'n veiliger plek soek. Dit was net ek en my klein dogterkie en ek was bang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Vir seker n home from home. Baie lekker gebly, almal so vriendelik, ontbyt heerlik, baie dankie almal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Personeel was baie beleefd en vriendelik. Die gebou kort ernstige opknapping nodig, want van die geute is nie geïnstalleer nie en dit maak dit moeilik om te slaap vir my, wat 'n ligte slaper is. Ligte in kamer 6 werk nie behoorlik nie! Ontbyt was heel goed, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 222 Emerald Avenue, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bbebbdb7a76ed41867f6683c8eae04aa7af4a6ae74156b6a67a01d5857056a518cefdeb3dfe90285fe5e8102037f801df6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 222 Emerald Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.826680828599 28.195693784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang