Successfully reported

RRG - River Rapids Grace Units

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfek. Ligging fantasties, eienaar en bestuurder was briljant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Sakereis, lekker gemaklik en baie rustig. Baie netjies en skoon, baie gerieflik, teen die rivier met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

My kuier was uit die boonste rakke gewees. Baie lieflike plek. Sal enige tyd weer daar gaan tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig en stil langs die rivier. Was heerlik langs die rivier. Met vriendelike gasheers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig op die rivier oewer. Het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Diens was regtig baie goed en hul ons geakkommodeer op laat kennisgewing. Het eers laat op die Sondag arriveer en die diens was uit die boeke. Bietjie gesukkel om te parkeer met 'n trailer in die parkeerareas. Plek was netjies en skoon en 'n baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
RRG - River Rapids Grace Units
Hi, dit was voorwaar lekker om julle te akkommodeer, en is bly dat julle veilig gereis het, en kon "afpak" en ontspan in ons rustige omgewing. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete

Suzelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Warm, gesellig en lekker. Ons is verwelkom met warm, Noord-Kaap gasvryheid! Kamers is skoon en netjies. Die uitsig oor die rivier is 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

‘n Heerlike rus en lafenis om te oornag. Sal beslis weer daar kuier. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie netjies en skoon. Motor was veilig. Dit het aan al ons vereistes voldoen. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Die aandete wat ons bestel het, was uit die boeke en baie kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
RRG - River Rapids Grace Units
Hallo Paul Dit was werklik lekker om julle te akkommodeer en dat dit (selfs die kos) na julle smaak was. Ons sien uit na julle volgende "kuier". Groete

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
RRG - River Rapids Grace Units
Hi Mariana. We are glad you enjoyed the stay, and that you travelled safely. Regards John

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kruger Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MDE1ZTVkLTFlMjQtNGExZS1hYTc2LTQxYWYwMTY2ZTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 6 Kruger Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.662308565217 22.753212575394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang