Ruach 5
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Spanish Oak, Oakglen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R899 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ruach 5 bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Oakglen, Bellville. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers.
Hierdie woonstel met 'n oopplan-ontwerp bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n toonbank met sitplek vir 2, 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is sentraal geleë naby 'n rits winkels, restaurante, winkelsentrums en hospitale.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Geneke Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 49 Spanish Oak, Oakglen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Ruach 5 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Spanish Oak, Oakglen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang