Successfully reported
+77

Ruah Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskyn Farm, Orchard, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Vanaf R440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ruah Camping is ’n klein kampeerterrein op ’n druiweplaas in die Hexriviervallei naby De Doorns en word deur berge en rivierstrome omring. Die kampeerplekke is ideaal vir gaste met ’n woonwa, karavaan of voertuig met ’n hoë grondvryhoogte.

Die kampeerplekke is met gras bedek, sommige het skadu en al die staanplekke bied ‘n uitsig oor die rivier en die vallei. Elke kampeerplek het ’n braai-area.

Kampeerders deel gemeenskaplike ablusieblokke wat ’n storte, toilette en wasbakke het.

Alhoewel swem in die rivier of die opgaardam nie toegelaat word nie, is daar ’n klipswembad 5 minute se stap langs ‘n roete. Kampeerders kan op die plaas wandel, draf en fietsry. Daar is ’n roete langs die klipswembad wat minder gebruik word, maar dit lei na ’n San-rotskunsklipkuns-terrein en nog swempoele.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karsten V
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to camp. The perfect weekend at a really beautiful campsite and location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Benita M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustige plek. Baie lekker gekamp. Die gronde is goed onderhou, die area is pragtig en die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam.
Sep 2025
Lizelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Stukkie hemel op die aarde. Ons het ongelooflik lekker gekamp op hierdie stukkie hemel op aarde. Dit was die mooiste versorgde kampeerareas, met die m...
Sien meer
Jun 2025
Melanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful. We had a peaceful and relaxing weekend. Beautiful scenic campsite with an easy hike to the rock pools. The bathroom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Surene S
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Close to nature. Stunning views, owner very attentive. Awesome sites. Amazing rock pools for swimming. Lovely stay for nature...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sonskyn Farm, Orchard, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ruah Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskyn Farm, Orchard, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA257ec2890ccdd05610c024302acda04241782ead573b0827b03e06aa86757f98dba5eb3a19ff02fe8ff09a732bf070cd1f88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Sonskyn Farm Orchard 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.467172 19.628022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang