Successfully reported

RuaWilla

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was baie lekker, sal weer kom. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Prag verblyf op werkende plaas. Pragtige huis op 'n werkende plaas. Die oopplan huis is baie goed en smaaklik ingerig. Ons het ons verblyf baie geniet en kan Ruawilla sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braham
RuaWilla
Hallo Ilse, Ons is baie bly as julle dit geniet het. Dankie vir jul terugvoer. Kom gerus weer! Braham & Helena,

Bianca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely accommodation. Wonderful stay. Well worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die verblyf by RuaWilla was baie aangenaam en rustig. Die huisie is baie gemaklik en goed toegerus. RuaWilla is baie goed geleë om die omgewing en nabygeleë areas te verken. Ons is baie vriendelik ontvang en die bottel gratis Lutzville wyn was 'n aangename verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndsey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful stay. Comfortable stay. Wow accommodation. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige, netjiese en private huisie. Baie dankie aan Braham en Helena, ons het baie lekker gebly. Dankie vir julle gasvryheid, sal beslis weer daar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thami M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Brilliant and peaceful with everything you need. My stay was brilliant, the place was so beautiful and peaceful. I travelled for work, which was a shame. It would have been better for leisure. Hosts were brilliant and caring. Surely a star rating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker lekker. Heerlik. Lieflike plekkie, baie mooi en goed toegerus. Die kaggel was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Baie netjies. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Braham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 199
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc40d02a5f68141cb94f8888e4f2da628ee1907a821f6ee9b0c7a0f67ab7c97255e7dceaba35e2b7c941d2b1b6228e8d1e9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Klipheuwel Plaas Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.587923686918 18.368360163757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang