Rubiaceae Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 Jacaranda Road, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rubiaceae Cottage is 'n bekoorlike, privaat selfsorgkothuis wat op die gasheer se kleinhoewe in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die eiendom bied 'n ontspanne plaasstyl-atmosfeer en is naby die sakekern en baie besienswaardighede.
Hierdie volledig gemeubileerde kothuis het 'n privaat ingang; die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, sowel as 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gerief.
Die aangrensende sitkamer bied 'n slaapbank waarop 2 kinders kan slaap, en 'n TV vir mediavermaak en lei na 'n privaat onderdakstoep wat spog met 'n ingeboude braai-area vir gaste om te gebruik.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel vir 1 motor.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chrizanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 108 Jacaranda Road, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Rubiaceae Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 108 Jacaranda Road, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang